Jacques & Jacqui – Maternity

Since doing Jacques & Jacqui’s maternity shoot, they have met their little boy, Marcus. I am excited to take a few photos of him later this week ๐Ÿ™‚

Jacques & Jacqui - Maternity (2)

Continue reading

Advertisements

Gert & Melissa – Maternity

Gert & Melissa was bietjie op vakansie in die Kaap, en het besluit om hulle Maternity shoot hier te doen. Dit was ‘n pragtige windstil oggend op die strand.

Melissa en Gert was high school sweethearts voordat hulle getrou het – dis vir my so mooi! ๐Ÿ™‚

Hulle besluit nog op ‘n naam vir hulle eerste seuntjie wat oppad is; mag hy vir julle net vreugde bring!

Gert&Melissa - Maternity - Coba Photography (22)

Continue reading

Charl & Coreen – Maternity

Charl en Coreen is nou regtigย eenย van die vriendelikste en oulike paartjies wat ek nou nog ontmoet het. Hulle was rustig en ontspanne voor die kamera – ek kon hulle opgewondenheid, oor klein Johann wat oppad is, sien in elke glimlag ๐Ÿ™‚

Binnekort sal ek vir Johann’tjie afneem wanneer hy sy verskyning maak.

Charl & Coreen Maternity CobaPhotography (28)

Continue reading