Phillip & Liezl – Engaged

Ek is baie opgewonde om Phillip en Liezl se fotos te deel! Liezl is my skoonsussie, en sy is pragtig! Sy en Phillip het die Kaap se koue trotseer en ons het baie mooi fotos gekry.

Liezl en Phillip is vir my so ‘n mooi couple – hulle komplimenteer mekaar so goed en dis altyd ‘n plesier om in hulle geselskap te wees.πŸ™‚

Hulle het ‘n oulike idee vir hulle troudag met Polaroids, maar dit sal ek op ‘n latere stadium deelπŸ˜‰

Geniet die fotos julle, ek sien baie uit daarna om julle troue ook af te neem!

IMG_8584 IMG_8586 IMG_8592 IMG_8599 IMG_8618 IMG_8644 IMG_8651 IMG_8656 IMG_8663 IMG_8679 IMG_8687 IMG_8695 IMG_8700 IMG_8720 IMG_8735 IMG_8739 IMG_8752 IMG_8773 IMG_8788 IMG_8803 IMG_8828 IMG_8840 IMG_8869 IMG_8874 IMG_8884 IMG_8891 IMG_8896b IMG_8914

Ek hou baie van die volgende foto, maar dis klein bietjie uit fokus – wie weet waar die Polaroid kamera gaan fokus?πŸ˜‰ IMG_8928 IMG_8934 IMG_8942 IMG_8979 IMG_9000 IMG_9007 IMG_9017

One thought on “Phillip & Liezl – Engaged

  1. Dankie aan my skoonsussie vir die beste en mooiste engagement shoot ooit! Jy het wondere verrig te midde van die koue, my blou lippies en so baie hoendervleis :)! Ons is so bevoorreg met jou…Baie dankie weereens! Liezl & Phillip

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s