Die venue, troukar, kos, die weer – als was net perfek gewees vir Johan & Lizmaré se troudag! Ek het pragtige lig gehad om fotos van hulle te neem – en het hulle nie net stunning gelyk nie? 🙂
Geniet elke oomblik van getroud wees!
Assistent: Lee-Anne
Advertisements
Julle is pragtig! Was ‘n baie groot voorreg om deel te wees van julle dag en die Make-up te doen.
Mag julle ‘n pragtige huwelik geniet!!
xde en Groete
Jana Kriel
(SIMPLY CINNAMON WELLNESS SANCTUARY) – 073 888 5154 / simplycinnamon@webmail.co.za
Porterville
Dankie Jana vir die pragtige make-up van Lizmare 🙂