Charles & Renske – 9 February 2013 – Swellendam

Die oggend van Charles en Renske se troue het dit vreeslik gereën, maar ek het nou al geleer om die Here te vertrou as dit kom by die weer wanneer ek ‘n troue moet afneem 🙂

Dit was toe een van die mooiste dae, en die weer was perfek vir fotos neem. Renske het gestraal van vreugde en liefde vir haar man Charles(hy het trane in sy oë gehad toe Renske in die aisle afstap).

Die res van hulle troudag was so mooi – en ek het dit baie geniet om deel te wees daarvan🙂

Mag die Here julle seën met ‘n wonderlike huwelik!

Videographer: Love Project Productions. Gaan kyk hier na die video: http://www.loveproject.co.za/2013/03/charlie-renske-deyzel/ .

Venue: Rolandale(Swellendam).

Assistent: My man😉

IMG_2039

IMG_0689 IMG_0760 IMG_0796IMG_0866 IMG_0829 IMG_0838 IMG_0888 IMG_0933 IMG_0957 IMG_1013 IMG_1078 IMG_1101 IMG_1111 IMG_1126IMG_1151 IMG_1204 IMG_1265 IMG_1270 IMG_1325 IMG_1452 IMG_1500 IMG_1525IMG_1627 IMG_1665 IMG_1740 IMG_1772 IMG_1783 IMG_1796 IMG_1843 IMG_1872 IMG_1883 IMG_1937 IMG_1958 IMG_1985 IMG_2050 IMG_2061 IMG_2086 IMG_2094IMG_2208 IMG_2214 IMG_2250IMG_2286IMG_2619 IMG_2581 IMG_2437 IMG_2400IMG_2667

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s