Stephan & Elisna *Engaged*

Op ‘n lekker warm Saterdagoggend het ek hierdie twee pragtige mense afgeneem. Elisna was meer as reg vir die “photoshoot”, maar Stephan was bietjie skrikkerig vir die kamera[is ons almal maar nie?😉 ].

Ek dink hulle het albei dit sommer baie geniet🙂

Hulle troue is volgende jaar Maart – en ek sien baie uit om die begin van hulle huwelikspad saam, af te neem🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s