Jaco & Lydia – 18 August 2012 – Rooms with a view, Vredendal

Ek is baie opgewonde om hierdie troue se fotos te post! Ek was saam met Bernice, Lydia se suster, op skool – so ek het sommer baie tuis gevoel by hierdie troue🙂

Jaco & Lydia se troudag was verskriklik mooi! Rooms with a view in Vredendal was die perfekte plek vir hulle om te trou.

Lydia het beeldskoon gelyk en Jaco het gestraal van die liefde vir sy vrou🙂

Dankie aan Teubes Wines dat ons daar kon afneem.

Assistent: Charlotte Treurnicht.

 

 

 

 

3 thoughts on “Jaco & Lydia – 18 August 2012 – Rooms with a view, Vredendal

  1. Jaco, jul het omtrent gestraal en julle is ‘n stunning paartjie.Mag jul elke dag straal soos wat die foto’s dit so mooi uitbeeld Dankie coba die foto’s is stunning. Jaco was saam met my op skool!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s