Jaco & Lydia *Engaged*

Jaco & Lydia het vir my so mooi gelyk in hulle matching outfits🙂 Hulle het heeltyd geglimlag, wat hulle natuurlik laat straal het voor die kamera. Die wind het ons amper weg gewaai, maar dit het my nie gekeer om hulle af te neem nie. Hulle trou Augustus in Vredendal, en ek sien natuurlik baie uit daarna om ook hulle troue af te neem : )

One thought on “Jaco & Lydia *Engaged*

  1. Dit is “stunning” foto’s (en mense) !!! Geniet die aanloop tot die groooooot dag – mag julle baie liefde en geluk ervaar.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s