Dewald & Natalie – 17 December 2011 – Fraaigelegen, Paarl

Hierdie was my 2de troue by Fraaigelegen, en dit was weereens amazing!

As daar een ding is waaroor ek seker is oor hierdie pragtige paartjie, sal dit wees dat hulle definitief vir mekaar bedoel is๐Ÿ™‚ Hulle straal nie net van binne af van liefde vir mekaar nie, maar ek kan sien hulle ken mekaar se harte. En met God as hulle rots, sal hulle liefde net nog sterker raak.

Geniet die fotos julle!๐Ÿ™‚

4 thoughts on “Dewald & Natalie – 17 December 2011 – Fraaigelegen, Paarl

  1. Wow Coba, absoluut pragtig. Jou werk raak net al hoe beter. Watter mooi paartjie ook. Hou so aan. Geniet elke oomblik en sterkte met jou trou reelings. Die tyd vlieg so, een van die dae is jy die een voor die lens. Mooi bly.

  2. Baie dankie dat jy ons troue afgeneem het.
    Jou werk is stunning, jy het kosbare ‘n talent.
    Bo en behalwe dit is jy ‘n besonderse mens,
    God se liefde straal deur jou en deur jou werk.
    Jou roeping is defnintief fotografie.
    Jy het ons troudag nog mooier gemaak as wat dit al klaar was.
    Mag die Here julle seen met nog meer liefde en prag as wat daar was op ons troudag.
    Daar was baie op ons troudag, so berei julself voor vir baie.

    Jy is my no 1 verwsying as dit kom by fotografie.

    1. Dit was vir my die grootste vooreg gewees om jul troue af te neem!๐Ÿ™‚
      So baie dankie vir die mooi woorde en wense, ek waardeer dit meer as wat jy sal weet…
      Julle 2 het werklik hierdie fotos baie spesiaal gemaak๐Ÿ™‚
      En dankie, ek hoop ook ons troudag is so pragtig soos julle s’n!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s