Henrico & Karina – 29 October 2011 – Bosduifklip Restaurant

Ek het hierdie troue van Henrico & Karina so baie geniet!
Karina het pragtig gelyk, en hul altwee het gestraal van liefde vir mekaar🙂
Dit was ‘n perfekte dag op Lambertsbaai se strand om te trou.

Hul het natuurlik ‘n baie lekker onthaal gehad by my ouers se plek – Bosduifklip Restaurant.

Dankie dat ek julle troue kon afneem, en ek bid dat die Here julle huwelik sal seën : )

*Dankie aan my verloofde, Ruan, dat hy my so mooi gehelp het met die fotos*

One thought on “Henrico & Karina – 29 October 2011 – Bosduifklip Restaurant

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s