Johan & Mariken – 12 January 2013 – Mountain Shadows
Ek is baie opgewonde om hierdie fotos met julle te deel. Mariken is ‘n baie goeie vriendin van my, en was ‘n bridesmaid by my troue – so dit was vir my ‘n baie groot voorreg om haar en Johan se troue af te neem!
Daar was soveel dinge omtrent die troue wat baie oulike en spesiaal was; ‘n deel van Mariken se trourok het uit haar ma se trourok ‘lace’ bestaan (en dit lyk nog so mooi), daar was ‘n roomys-karretjie(wie hou nie van roomys nie?!) en die beste van als – hulle het die coolste first-dance ooit gehad!
Dankie dat ons die dag met julle kon deel, mag julle huwelik elkedag groei in die Here se liefde – geniet die fotos!
Daar is ‘n paar ekstra fotos op my Facebook Page











































Stunning fotos van ‘n stunning bruidspaar! Well done Coba en dankie van ons almal op Mountain Shadows !
Dankie Misty! Dit was heerlik gewees om daar by Mountain Shadows af te neem