Tobie & Ané – 20 April 2013 – Le Bac, Paarl

This was my last wedding for the season – and wow, it was so pretty and special!

Tobie and Ané had their wedding reception at the beautiful Le Bac.

They compliment eachother so well, I just know that their marriage will be blessed.

Assistant: Lee-Anne

PS – for updates on my latest work – please like my Facebook Page. A lot of pretty engagement shoots to come before the next busy wedding season.

le-bac-wedding-photographer

(more…)

Die Burger’s

Die Burger’s is ‘n baie spesiale gesin. Van julle mag dit dalk nie weet nie, maar ek is ook ‘n aupair-2 dae ‘n week spandeer ek bietjie tyd saam met Grete en Schalk-Willem Die Here is die fondasie van hierdie familie en die liefde tussen hulle almal is regtig iets baie spesiaals.

IMG_3972

(more…)

*Henrique*

Ek het die voorreg gehad om vir Henrique af te neem :) Ek het sy ouers, Henrico & Karina, se troue afgeneem. En natuurlik die maternity fotos ook geneem. Hulle is ‘n pragtige familie – en ek sien uit daarna om die toekomstige boeties of sussies ook af te neem ;)

1

(more…)

Bothma Familie

Dit was vir my baie lekker om die Bothma familie af te neem! Colin is ons pastoor by West Coast Christian Centre, hy en Lara is wonderlike mense! Altyd daar vir ons, en vol van die Here se liefde :) Joshua en Sharisma het fotos neem sommer baie pret gemaak ;) Mag hierdie fotos julle familie baie bless!

IMG_1289

(more…)

Barnes Family

Rolandi, Claire and Eva makes such a pretty family :) Eva knew just when to look at the camera, and she didn’t complain once ;) I loved capturing special moments between them all.

IMG_0506

(more…)

Arno & Loré – 23 March 2013 – Kronenburg

Dit was ‘n pragtige dag! Arno en Loré het dit gedeel met familie en vriende by die pragtige Kronenburg.
Loré kon nie kies tussen 2 trourokke nie, toe trek sy sommer albei aan :) Wat ‘n goeie idee!
Geniet die fotos en die Here se blessings vir julle huwelik!
Assistent: Lee-Anne.

kronenburg-wedding-photographer-cape-town-arno&lore (2)

(more…)

Johan & Lizmaré – 16 March 2013 – Laatson, Porterville

 Die venue, troukar, kos, die weer – als was net perfek gewees vir Johan & Lizmaré se troudag! Ek het pragtige lig gehad om fotos van hulle te neem – en het hulle nie net stunning gelyk nie? :)

Geniet elke oomblik van getroud wees!

Assistent: Lee-Anne

laatson-wedding-photographer (49)b

(more…)

Stephan & Elisna – 9 March 2013 – Nelsons Creek

Ek het dit vreeslik geniet om Stephan & Elisna se troue af te neem by die pragtige Nelsons Creek. Elisna het reggemaak by 5 Mountains Lodge en Spa net buite Wellington en haar mooi rok was gemaak deur Ilze Roux.

Ek wens vir julle net die beste toe vir julle huwelik! :)

Dankie aan Lee-Anne wat my assisteer het.

stephan&elisna-nelsons creek-wedding-photographer (39)

(more…)

Ettiene & Izanne – 2 March 2013 – Blue Horizon Estate

Ettiene & Izanne se troue sal ek nie gou vergeet nie! Almal wat daar was sal weet hoe spesiaal dit was.

Blue Horizon Estate het die pragtigste uitsig oor Simonstown en ‘n heerlike atmosfeer!

Baie dankie aan Charlene Hall wat my assisteer het :)

Julle huwelik is gevestig op ‘n Rots wat nooit sal wankel nie – dankie dat ek kon deel wees van julle troudag :)

IMG_4131-98

(more…)

Leyden & Tanya – 23 February 2013 – Suikerbossie

Leyden and Tanya had a beautiful wedding at Suikerbossie. They are a stunning couple and I loved every moment of their wedding :)

Here is a link to their engagement shoot.

IMG_2120 (more…)

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 26 other followers